Shop

Please click on Beyond Beautiful for this site’s products!

BOOKS

These motivational books are motivational, and either written by me, or in which I appear as guest writer. Jump before they go out of print, and please email me at annienatpeace@gmail.com to order your book. Just provide the book’s title and the invoice will be e-mailed to you, after which you have to make the correct deposit via your bank, and then receive the book by mail within 7 days, or in the case of an e-book, instantly!

FINESSE VOELGOED BOEKIE OOR HOOP  R100 R80

voelgoed-boekie-voor

Skrywer op Bl 122: Annien Botha

Formaat: Sagteband

Beskrywing – Detail – Agterblad – Inhoud – Uittreksel:

“Jy is nie jou verlede nie, jy is nie ’n fout nie en jy is ook nie iemand anders se opinie van jou nie.” Alta Strauss

Die lewe gooi jou soms teen die grond:
Jy kry kanker.
Jy en jou man skei.
Jou tienerkind raak swanger.
Jy word tydens ’n huisroof verkrag.
Maar jy kan kies – gaan jy plat op jou gesig in die stof bly lê of gaan jy soos ’n rubberballetjie boontoe spring?
Jy is nie alleen nie – ongeag waardeur jy ook al op die oomblik gaan. Jy het ’n liefdevolle Vader vir wie jy oneindig kosbaar is. Hy hou jou styf vas terwyl jy seer het of soos ’n mislukking voel. Hy maak jou weer heel. En aan die einde van hierdie seerkrypad sal jy jou storie van hoop kan gebruik om ’n verskil in ander se lewens te maak.

Hierdie boekie is geskryf deur vroue net soos jy. Vroue wat hulle harte vreesloos oopgemaak het om vir jou te vertel hoe hulle as oorwinnaars aan die ander kant uitgestap het. Die boekie sal jou hoop gee en jou bemagtig om ’n lewe van oorgawe en oorwinning te leef.

Kategorieë: Tuis / Gedrukte Boeke / Christelik / Inspirasie / 
Finesse Voelgoedboekie van hoop / Skrywer / Bemoediging / Finesse Redaksie /  Gedrukte Boeke / Geskenkboeke

Verskaffer: Carpe Diem Media

WAAR GOD LEI, SAL HY VOORSIEN  R109.00 R88.00

waar-god-lei-sal-hy-voorsien_voor-web-300x450

Leer by vroue uit die Bybel

Skrywer op Bl. 51. Annien Botha

Formaat: Sagteband

Beskrywing

Het jy al ooit gewens jy het ’n beste vriendin of mentor gehad wat die pad saam met jou kon stap en jou soms kon moed inpraat?

Waar God lei, sal Hy voorsien beskou die lewens van vroue in die Bybel van nader. Hulle was ook, net soos jy, ma’s, dogters en vriendinne. Daar is ’n goeie rede hoekom hierdie verhale vir ons opgeteken is. Elke karakter daarin is so eg menslik dat jy met minstens een van hulle sal kan identifiseer en uit die foute van ’n hele paar sal kan leer.

Vroue soos Eva, Sara en Miriam het ons nog altyd gefassineer. Nou kan hulle jou vriendinne, susters en mentors word. Hulle stories wys dat hulle lewens nie veel anders was as vroue se lewens vandag nie. Hulle het maar dieselfde uitdagings gehad.

Liesel Krause-Wiid, Karien Basson, Lynette Beer en ander skrywers nooi jou uit om hierdie vroue beter te leer ken. Hulle deel ook hulle eie stories met jou …

Kategorieë: Skrywer / Christelik / Gedrukte Boeke / Geskenkboeke / Karien Basson / Liesel Krause-Wiid / Lynette Beer / Vroue

Verskaffer: Carpe Diem Media

Blogger – Annien Botha
As internasional qualified ex-beauty, spa therapist and home economist, Annien writes about BEAUTY and HEALTH on all levels. In 2012 she was involved in a serious car accident which ended her career as therapist after 20 years. She decided though, to keep on writing and blogging in her career. She inspires with her own thoughts, actions and life story as well as those of the people around her.
http://www.voelgoed.co.za Under “Blogs” – “Gesonde Leefstyl”

%d bloggers like this: